Onthou Jy Nog?
Onthou Jy Nog?
Onthou Jy Nog?

Onthou Jy Nog?

Regular price
R 179.00
Sale price
R 179.00
Free shipping on all orders over R950
Quantity must be 1 or more

Toe Blouvlerkie eendag spoorloos verdwyn, wil Muis, Krimpvarkie en Eekhoring eers glad nie glo wat gebeur het nie. Hul maatjie is dood. Beteken dit hulle sal nooit weer saam met hom aan bessies smul nie? Nooit weer neute saam met hom soek nie? Die drie is diep hartseer. Maar hoe vertroostend is dit toe hulle, met die hulp van wyse Uil, uitvind dat Blouvlerkie voortleef in die herinneringe en stories wat sy vriende oor en oor met mekaar deel

Dimensions:  245 x 190 mm

Number of pages:  32

Format:  Hard Cover